Stuur groete aan Mannetjies Roux
Christoffer Torr
My oom se motor is n
ou masjien
Hy maak dit vol met
dieselien
En hy sing in die
strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek
is skaars dertien
My oom drink koffie
en my tannie tee
Ek vra oor die reën en
hy sê ja-nee
En hy drink soet
koffie met sy een oog toe
En hy praat weer oor
die drie van Mannetjies Roux
O
stuur ons net so n bietjie reën
My oom het n tenkvol dieselien
En seën my pa en seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika
Maar my oom het
gesukkel op die plaas
Want die son was te
warm en die reën te skaars
En die man van die
bank het net sy kop geskud
Want my oom, ja my
oom was te diep in die skuld
My oom sy motor is n
ou masjien
Hy maak dit vol met
dieselien
En hy ry na die lande in die oggenddau
Die lande vaal en sy
oë grou
En als jy in die oogend in die lande stap
Hoor jy nog se motor met sy klak- klak-klak
Maar my oom, ja my oom se oë is nou
allbei toe
In sy brief stuur hy groete aan Mannetjes
Roux.
Christopher Torr is liedjesschrijver en gehuwd met Laurika Rauch. Beide geboren en getogen in Zuid-Afrika. Geen grote poëzie. Tekst en muziek zijn wat
smartlapperig.
Lied en tekst zijn mij
toch zeer dierbaar. Ze zijn een herinnering aan mijn gewaardeerde oom Jan
in Zuid-Afrika. Hij had er in de jaren vijftig van vorige eeuw ook plaas (een
landbouwbedrijf). Het was een veebedrijf, zo groot als een provincie. Ik herinner mij nog levendig zijn
verhalen over zijn strijd tegen droogte en andere natuurrampen.
Bijlagen:
1 Interpretatie door Helena Hattema
2 Interpreatie door Erika Rauch
|