Foto
Inhoud blog
  • preplanning
  • Tickets
  • SURPRISE!!!!!
  • Zoeken in blog

    Joke en Kurt gaan trou
    klein onderonsje in Afrika!
    17-11-2010
    Klik hier om een link te hebben waarmee u dit artikel later terug kunt lezen.SURPRISE!!!!!

    Liewe vriende en familie,

     

    om die gerugte uit die veld te bevestig, wil ons julle tog al ‘n e-pos stuur om met klits hartjies te rapporteer dat ons mekaar baie graag sien. Dis hoekom ons besluit het ons verdere lewes as ’n span, lewensvennote en veral as man en vrou verder door te bring.

     

    ONS GAAN TROU!!

     

    ‘n Tradisionele troue was nie ‘n opsie nie. Dit het ons laat besluit om ‘n lekker partytjie te gooi saam met julle, familie en vriende!

    Sam, Finn en ons nooi julle om saam te kuier op Mooi Bly, Paarl, Suid-Afrika! www.mooibly.com

     

    Dit sou gaaf wees as julle saam gaan!

     

    Volgende jaar in die Herfsvakansie, van Sondag 30/10 / ‘11 tot Sondag 06/11/‘11 maak Mooi Bly die deure oop vir ons. Geniet van die lenteson, die natuurprag, die vriendskap, kos, drank, partytjies...

     

    Dit hou in dat julle gratis oornag op Mooi Bly selfsorg huisies van Sondagmiddag tot Sondagoggend!

    Die vliegkaartjies pas ongelukkig nie in die begroting nie.

    Ons verstaan natuurlik dat dit nie vir almal moontlik is nie (werk, vakansie, geldjies,...). Verkieslik wil ons voor die einde van hierdie jaar ‘n idee kry oor wie saam gaan en wie by die huis bly. Dit gee ons die tyd om dinge uit te sorteer.

     

    Vir inligtings, bisonderhede en wenke kan julle op www.bloggen.be/onsgaantrou gaan loer.

     

    Mooibly!

     

    Joke en Kurt

    17-11-2010 om 10:46 geschreven door Joke en Kurt



    Archief per week
  • 25/04-01/05 2011
  • 31/01-06/02 2011
  • 15/11-21/11 2010
  • 08/11-14/11 2010

    Foto

    E-mail mij

    Druk op onderstaande knop om mij te e-mailen.


    Gastenboek

    Druk op onderstaande knop om een berichtje achter te laten in mijn gastenboek


    Blog als favoriet !

    Willekeurig Bloggen.be Blogs
    speel_maar_mee
    www.bloggen.be/speel_m

    Categorieën

    verblijf mooibly

    Belangrijke data in mijn agenda



    Blog tegen de wet? Klik hier.
    Gratis blog op https://www.bloggen.be - Meer blogs