Dit is het laatste bericht in het Zuid-Afrikaans dat we gekregen hebben van Angie:
Hello Almal
Ek stuur vir julle die "guidelines" vir die "dress code" by die skool, sodat julle nie ongemaklik sal wees wanneer julle by die skool aankom nie.
Teen hierdie tyd is julle almal besig om finaal te pak en afskeid te neem van julle familie en vriende. Ek sal by die lughawe wees om julle te ontmoet. Sê asseblief vir julle ouers en geliefdes ek ssal baie goed na julle kyk en julle weer veilig huis toe stuur.
Have a pleasant flight. See you on Tuesday!
Greetings:
Angi
26-01-2008 om 13:07
geschreven door Lisa 
|